Top Genetika by die Malemba Boerdery 28ste Produksieveiling

1. Stel jouself voor en vertel vir ons meer van jou stoet

Malemba Boerdery is gelee in die hartjie van die Molopo. Die Boerdery bestaan uit verskillende aspekte waarvan die bees n groot deel uitmaak. Malemba is tans die grootste Simba en Simmentaler stoet in die suidelike halfrond.

2. Wat word aangebied?

  • 20 Simbra Bulle 

  • 20 Simmentaler Bulle

3. Vir watter lotte moet kopers op die uitkyk wees?

LOT 3 (JMS 19999) - "James"

LOT 4 (JMS 20201C)

LOT 23 (JMS 19281) - "Tokyo"

LOT 25 (JMS 16399) - "Yellowstone"

4. Wat is jul teelbeleid?
Sedert 1964 maak ons gebruik van noukeurige seleksie om genetiese bevordering vir jou te verseker.

Previous
Previous

LE ROUX VAN WYK DORPERS PRODUCTION SALE & GUEST SELLERS PROMISES EXCELLENT GENETICS FROM THE SOUTH OF NAMIBIA

Next
Next

'n Blik op 2024: Wildpryse Skiet deur die Dak