Moenie Sernick Bonsmara se 44ste Produksieveiling mis nie.
Die volgende onderhoud het plaasgevind tussen SwiftVee en Sernick. Lees gerus hoe hulle ons meer vertel oor hul boerdery en opkomende veiling op 03 Junie.
1. Stel julself voor
Sernick Bonsmara is die beginpunt van die Sernick Groep waardeketting waar beproefde ekonomiese doeltreffendheid die dryfveer van die kudde is.
2. Wat word aangebied?
55 Stoetbulle insluitend 5 kuddevaars en 16 poenas
70 x 2018 Stoetkoeie – Al die 2018 jaar se stoetkoeie word aangebied. Koper het ’n keuse uit twee in die ring
880 Kommersiële vroulike diere in alle produksie stadia
Maak gerus gebruik van een van die onderstaande knoppies om die katalogusse te besigtig.
3. Vir watter lotte moet kopers op die uitkyk wees?
LOT 2 - NFS 20-238
LOT 8 - NFS 20-057
LOT 3 - NFS 19-294
LOT 9 - NFS 20-077
LOT 5 - NFS 19-321
LOT 43 - NFS 19-290
LOT 6 - NFS 20-229
LOT 49 - NFS 19-080
4. Ten Slotte
Beleef die kwaliteit van Sernick Bonsmaras op 03 Junie.
Registreer GRATIS vir die aanlynveiling deur op die knoppie hieronder te klik.
Stel u belang om u veiling op “SwiftVee News” te laat vertoon? Gradeer dan u veiling se digitale bemarkingspakket op na die “Gold-” of Platinum-pakket. Begin deur die pryslys aan te vra deur op die knoppie hieronder te klik.