Theres Bonsmaras 20ste Produksieveiling

Die Theres Bonsmaras 20ste Produksieveiling vind op 30 Maart op die plaas Wolvehuis in Orkney plaas.

Aanbod

  • 35 Bulle

  • 30 Stoet Koeie

  • 100 Kommersiële Koeie en Verse

Katalogus

Loer gerus na die onderstaande video waat die top lotte ten toon gestel word.

Registreer vir die Aanlynveiling
Previous
Previous

Hoër rentekoers 'n knou vir landbousektor

Next
Next

Boost your AUCTION with AGRIPLUS