Die 2de ATKA Against All Odds Veiling op 09 Februarie 2023
Lees die blogplasing hieronder waar ons alles vertel word oor die opkomende 2de ATKA Against All Odds Veiling. Lees meer oor die boerdery, die opkomende veiling op Boereplaas in Vryburg, alles wat aangebied word en nog baie meer.
2. Wat word aangebied?
Aanbod op veiling:
3. Vir watter lotte moet kopers op die uitkyk wees?
Lotte 9; 12; 14; 19; 23; 24 en 32.
4. Wat is jul teelbeleid, en waarom?
Atka het 3 groepe ooie wat elkeen op 'n 9 maande siklus is. 1 Groep van die ooie lam dus 2 x per jaar. Ons doelwit is 200% speen persentasie.
5. Vertel ons meer oor die agtergrond en geskiedenis van jul stoet.
Atka het begin met slegs 'n paar Dorpers en Wit Dorpers en met deursetting en goeie kudde bestuur dit uitgebrei na die top stoet wat dit vandag is. As u 'n dier by Atka koop kan u verseker wees van goeie kwaliteit en genetika.
6. Is daar enigiets anders wat julle wil deel?
Ons doen eerlike besigheid, daar is geen spook-kopers nie. Atka is ook altyd bereid om nuwe boere te help met advies en raad om hulle stoet suksesvol uit te brei.
Registreer GRATIS vir die aanlynveiling deur op die knoppie hieronder te klik.
Stel jy belang om jou veiling op “SwiftVee News” te laat vertoon? Kies gerus die Goud- of Platinum-veilingspakket wanneer jy jou veiling bespreek met SwiftVEE.