SwiftVEE News
Our mission is to reinvent agriculture through technology. With SwiftVEE News we aim to keep you up to date with what we are up to and to provide you with relevant news on all things agri-tech related.
SUBSCRIBE TO GET THE LATEST NEWS, AUCTIONS & UPDATES
SA Boran genetics in good demand internationally
In August Troy Gayler, the owner of Paradise Boran Stud in southern Queensland, Australia, bought a pregnant heifer, Haylee (BH 21-404) for an African record price of R1,8 million at the Hurwitz Farming 10th Production Auction. He spoke to Glenneis Kriel about his interest in Boran cattle.
Kroon Vee Summer Sale
Kroon Vee is 'n familie boerdery wat in die teel van Brahmane spesialiseer sedert 1972. Brahmane iS ons lewe. Baie boerdery diversifiseer om risikos te versprei, maar by Kroon Vee spesialiseer ons in Brahmane om fokus te hou om net die beste vir ons kliënte te verskaf.
HATARI PLATINUM 2024 PRODUCTION AUCTION
Hatari Farming tells us more about the upcoming Hatari Platinum Auction on 21 September.
Huntersvlei Sussex Production Sale: 31 July 2024
Huntersvlei Farms have produced top-quality cattle with reliable genetics for over 75 years. Read more about the Huntersvlei Sussex Production Sale and what can be expected on their auction on 31 July.
PP MONG TRUST DOHNE MERINO & HEREFORD PRODUKSIEVEILING
Bertus Mong vertel ons meer oor die aanbieding op PP Mong Hereford & Dohne Merino se Wen Punte Veiling op 4 Junie!
Die belangrikheid van na-oes bemesting by permanente gewasse
Na-oes bemesting is van kritieke belang vir permanente gewasse, veral in herfs wanneer bome aktief voedingstowwe opneem. Dit bevorder groeikrag, vervang verwyderde voedingselemente, en verseker balans tussen elemente vir optimale groei. Belangrike elemente soos stikstof, kalium, boor, sink, magnesium, kalsium, fosfor, en kalium speel 'n sleutelrol in hierdie bemestings proses.
Valsrivier Bonsmara Telers se 19de Produksieveiling
Die Valsrivier Bonsmara Telers Veiling bestaan uit 3 stoet telers en 4 kommersiële telers.
Stoettelers is Thabo van Zyl, Cornay Botma en Oom Johan Minnaar.
Kommersieël: Chris Joubert, Danie Minnaar, Andries Els en JB van den Berg.
LE ROUX VAN WYK DORPERS PRODUCTION SALE & GUEST SELLERS PROMISES EXCELLENT GENETICS FROM THE SOUTH OF NAMIBIA
Le Roux van Wyk promises top dorper genetics from the South of Namibia. A selection of lots are up for online auction at SwiftVEE Namibia
Top Genetika by die Malemba Boerdery 28ste Produksieveiling
Malemba Boerdery is gelee in die hartjie van die Molopo. Die Boerdery bestaan uit verskillende aspekte waarvan die bees n groot deel uitmaak. Malemba is tans die grootste Simba en Simmentaler stoet in die suidelike halfrond.
'n Blik op 2024: Wildpryse Skiet deur die Dak
Met die aanbreek van 2024, bring die wildbedryf 'n golf van opwinding na vore. Vir SwiftVEE, beloof hierdie jaar om 'n unieke reis te wees.
Dieregesondheid: Namibië mag maar windgat wees
Die rooivleisbedryf van Namibie mag maar windgat oor sy dieregesondheidstatus wees, want dit is die enigste land in Afrika wat vleis na feitlik enige land ter wêreld kan uitvoer.
Kroon Vee Brahman Produksieveiling
Kroon Vee Brahmane is gestig in 1972 deur Jan van Zyl Snr. Die boerdery word vandag bestuur deur Jan snr en sy twee seuns nl. Gideon en Jan jnr. Kroon Vee boerdery fokus net op die teel van Brahman beeste en produseer 'n klein bietjie voer wat slegs vir eie gebruik is.
Die Sentraal Karoo Meatmaster Groep bied top ooie en uitgesoekte ramme.
Vir groot verskeidenheid Meatmasters op een plek, kom na Boland Landbouskool te Paarl op 20 Oktober of bie aanlyn via SwiftVEE.
SwiftVEE is Coming to Namibia – Don’t Miss the Bus
2023 has been another successful year for SwiftVEE. In the face of high-interest rates and a global downturn in the tech sector, SwiftVEE has bucked the trend and delivered excellent results for all stakeholders. Kudos, as always, must go to the entire swiftVEE team who tirelessly and tenaciously under-promise and over-deliver. Without our team and culture of excellence, we would never have been able to establish ourselves as leaders in the Agritech space nor maintain that position for several years since our launch.
Hencor Bonsmaras - Produksieveiling
Hencor Bonsmaras hou op 28 September 2023 in samewerking met Vleissentraal, Bloemfontein, produksieveiling op die plaas Kalkfontein, Dewetsdorp Distrik. Die aanbod sluit in 25 SP bulle en 110 kommersiële vroulike diere in verskillende stadiums van produksie.