Die Boedel Veiling van Wyle FSVD Vlok | FR Drilling

Die Boedel Veiling van Wyle FSVD Vlok | FR Drilling vind op 22 Julie om 11:00 in Potchefstroom, sowel as aanlyn met SwiftVEE plaas.

Wat word aangebied?

  • Voertuie, Boor Toerusting, Elektroniese Toeristin, Allerlei.

Maak gerus gebruik van een van die onderstaande knoppie om die katalogus te besigtig.

Vir watter lotte moet kopers op die uitkyk wees?

Registreer GRATIS vir die aanlyn-veiling deur op die knoppie hieronder te klik.

Stel u belang om u veiling op “SwiftVee News” te laat vertoon? Gradeer dan u veiling se digitale bemarkingspakket op na die “Gold-” of Platinum-pakket. Begin deur die pryslys aan te vra deur op die knoppie hieronder te klik.

Previous
Previous

Beleef kwaliteit by die Keeversfontein Rooi Brangus Produksieveilings

Next
Next

Bek-en-klouseer nou ook by voerkrale