Die Pietman Fourie Staakboerdery Veiling

Die Pietman Fourie Staakboerdery Veiling vind op 12 Augustus om 11:00 in Hartbeesfontein op die plaas Schoemansfontein, sowel as aanlyn met SwiftVEE plaas.

Wat word aangebied?

  • 170 Dragtige Koeie (Beefmaster, Bovelder, Afrex)

  • 50+50 Koeie en Kalwers (Beefmaster, Bovelder, Afrex)

  • 50 Dragtige Verse van Draughtmaster Bulle

  • 30 Oop Verse

Vir watter lotte moet kopers op die uitkyk wees?

Registreer GRATIS vir die aanlyn-veiling deur op die knoppie hieronder te klik.

Stel u belang om u veiling op “SwiftVee News” te laat vertoon? Gradeer dan u veiling se digitale bemarkingspakket op na die “Gold-” of Platinum-pakket. Begin deur die pryslys aan te vra deur op die knoppie hieronder te klik.

Previous
Previous

Quality and Efficiency at the Malemba Farming 25th Production Auction

Next
Next

Balance and Functionality at the Vastrap Boran 10th Auction