G10 Bonsmara Stoet Produksieveiling
Die G10 Bonsmara Stoet Produksieveiling vind op 18 Oktober op die plaas Lilla Flanders in Aliwal Noord plaas. Maak gebruik van die onderstaande knoppies om die katalogusse te besigtig.
Aanbod
25 SP Bulle
10 SP Vroulike Diere
120 Vroulike Diere
Die G10 Bonsmara Stoet Produksieveiling vind op 18 Oktober op die plaas Lilla Flanders in Aliwal Noord plaas. Maak gebruik van die onderstaande knoppies of die katalogusse te besigtig.
Loer gerus na die onderstaande video waat die top lotte ten toon gestel word.