Keeversfontein Rooi Brangus se 24ste Produksieveiling

1. Vertel vir ons meer van jou stoet?

Ek is Martin Campher. Boer in die Ladysmith distrik. Ons het 2 jaar gelede grond in die Roadside / Vrede distrik gekoop. Ons boer al 35 jaar met Brangusse.

2. Wat word aangebied?

  • 35 Rooi Brangus bulle

  • 125 dragtige verse

3. Watter lotte moet daar voor uitgekyk word?

Ons is trots op ons aanbiedinge die bulle is baie eenvormig.

LOT 1

LOT 2

LOT 3

LOT 4

LOT 7

LOT 10

LOT 5

LOT 8

LOT 11

LOT 6

LOT 9

LOT 12

3. Wat is jul teelbeleid, en waarom?

Ons doelwit is om beeste te teel wat op ekstensiewe toestande die beste sal presteer. Daardeur het ons vir 30 jaar bulle van ons koeie geselekteer wat in die toestande die beste kan presteer.

4. Enige iets anders?

Bulle word op 2 jaar gebruik in kudde en op 3 jaar verkoop. Hulle is almal geharde beproefde veldbulle wat loop op strawwe rooiwater, hartwater en galsiek veld.

Previous
Previous

A letter from Charles Freeme - President of the  Meatmaster Sheep Breeders Society of South Africa

Next
Next

Reƫnvalvoorspelling vir Suider-Afrika: Die uitdagings van voorspellings en die noodsaaklike risikobestuur vir die landboubedryf.