SwiftVEE News

Our mission is to reinvent agriculture through technology. With SwiftVEE News we aim to keep you up to date with what we are up to and to provide you with relevant news on all things agri-tech related.

SUBSCRIBE TO GET THE LATEST NEWS, AUCTIONS & UPDATES

Swiftvee Team Swiftvee Team

So lyk R2.1 Miljoen se bul

'n Nuwe Suid-Afrikaanse rekordprys vir 'n Bonsmara-bul is op die Bonsmara-stoetery Poggenpoel Molopo se jaarlikse produksieveiling by die Noord-Kaap Lewende Hawe se veilingslokaal op Stella behaal.

Read More
Swiftvee Team Swiftvee Team

Maak die intelligente keuse op 07 April!

Ons stel Theres Bonsmaras aan almal bekend - hier is die onderhoud wat ons met Dr Kotie gevoer het. Lees die blogplasing hieronder wat jou alles vertel van hul boerdery, hul opkomende Bonsmara veiling, die aanbiedinge en nog baie meer.

Read More